)

Hoëveld Tennistoernooi – EHS bied suksesvolle toernooi aan

Hoëveld Tennistoernooi. Hoërskool Ermelo het weer die EHS Hoëveld Tennistoernooi aangebied op 1 en 2 September.

Hierdie jaar was daar vyf deelnemende skole: Hoërskool Piet Retief, Hoërskool Secunda, Hoërskool Middelburg, HTS Middelburg, asook Hoërskool Ermelo wat twee spanne ingeskryf het.

Die uitslae is as volg:

EHS1:

  • Wen vs EHS2 (40-14)
  • Verloor vs HTS Middelburg (26-28)
  • Wen vs Hoërskool Secunda (37-17)
  • Wen vs Hoërskool Middelburg (38-16)
  • Wen vs Hoërskool Piet Retief (41-13)

EHS2:

  • Verloor vs EHS1 (14-40)
  • Verloor vs HTS Middelburg (5-49)
  • Verloor vs Hoërskool Secunda (21-33)
  • Verloor vs Hoërskool Middelburg (23-31)
  • Verloor vs Hoërskool Piet Retief (17-37)
  • HTS Middelburg eindig eerste met 186 spelle.
  • EHS1 is kort op hul hakke in die tweede plek met 182 spelle.
  • Hoërskool Secunda volg in die derde plek met 146 spelle
  • Vierde is Hoërskool Piet Retief met 123 spelle.
  • In die vyfde plek is Hoërskool Middelburg met 93 spelle
  • EHS2 eindig sesde met 80 spelle.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal