Johann Vos Musiekkonsert. Pablo Casals het gesĆŖ: āMusic is the divine way to tell beautiful, poetic things to the heartā en die hartsnare was vanjaar beslis geroer by die 32ste Johann Vos Musiekkompetisie.
Die gala-aande van hierdie gesogte geleentheid het weereens gesorg vir uitnemende vermaak en ān feesviering van die mooie mag van musiek. Die mag om jou weg te voer na vĆŖr vĆŖr plekke.
Talle bekendes in die musiekkringe was deel van die gaste en beoordelaars wat die twee funksies op 29 en 30 Augustus bygewoon het. Die kompetisie word geborg deur die bekende prokureur en musiekliefhebber, Johann Vos en aangebied deur HoĆ«rskool Bellville in samewerking met die Hugo Lambrechts Musiektrust en die Enid Muriel Musiek Trust – ter herinnering aan Olive Lieberz. Sonder hul ruim bydraes sou hierdie legendariese kompetisie nie kon voortleef nie.
Mev. Marlese den Haan
Die uiters suksesvolle kompetisie word jaarliks deur die skool se musiekdepartment, onder leiding van die kultuurhoof, mev. Marlese den Haan georganiseer en aangebied om talentvolle hoĆ«rskoolleerders die geleentheid te gee om op ān hoĆ« kompeterende vlak deel te neem. Sedert 2016 het die kompetisie uitgebrei met ān blaasafdeling vir laerskoolleerders met uitnemende talent. Die Johann Vos Musiekkompetisie is nie net die langsdurende musiekkompetisie in die land nie, maar het verder ook sedert 2021 voortgegaan met ān opwindende ope-kategorie wat toegevoeg is vir pianiste tussen die ouderdom van 18 ā 28 jaar. Hierdie pianiste moet ingeskrewe studente by ān tersiĆŖre instelling wees.
Hoƫrskool Bellville is opgewonde om met die 86ste bestaansjaar te kan voortgaan met hierdie unieke musiekkonsert. Die skool bou graag voort op die sukses van verlede jaar en bedank die borge van die prysgelde.
Die prysgelde en meegaande borge is as volg:
Piccolo afdeling
Die Leon Hartshorne-prys:
- Eerste prys: Die Leon Hartshorne-prys – R2000
- Tweede prys: Die Leon Hartshorne-prys – R1000
Addisionele pryse:
- Die John Roos prys vir die mees belowendste pianis: R1000
- Die Hennie Joubert prys vir die mees belowendste speler wat nie ān stryker of blaser is nie: R1000
- Die Jack de Wet prys vir die mees belowendste stryker: R1000
- Die Leon Hartshorne prys vir die mees belowendste blaser: R1000
Junior afdeling
- Eerste prys: Die Leon Hartshorne-prys ā R2500
- Tweede prys: Die Leon Hartshorne-prys ā R1000
- Derde prys: R500
Senior afdeling
- Eerste prys: R5000
- Tweede prys: R2000
- Derde prys: R1000
Klavier afdeling
- Eerste prys in die Ope afdeling is die R30 000 Olive Lieberz Prys vir uitnemende pianisspel
- Daar is dan ook 2 pryse van R7500 vir die twee naaswenners
- Beste optrede van ān Suid-Afrikaanse werk: R3000
- Beste optrede van ān Barok stuk: R3000
- Beste optrede van ān Klassieke stuk: R3000
Die totale pryspakket oor die twee gala-aande was R73 000 en Hoƫrskool Bellville kan weereens net die borge bedank vir hulle ruim donasies.
ān Kompetisie van hierdie gehalte kan nie sonder die ondersteuning van ons borge plaasvind nie. Hul onbaatsugtige bydraes het ons die geleentheid gebied om meer pryse aan te bied, asook meer geleenthede vir leerders en studente te skep.
Op Dinsdag, 29 Augustus het die Piccolo afdeling en die blaasafdeling se finaliste opgetree in die Hugo Lambrechts Musieksentrum en die wenners was as volg:
Piccolo-afdeling:
- Juntian David Yang wen R2000 in die 1ste plek
- Isabelle Mouton stap weg met die 2de plek en R1000 prysgeld
Addisionele pryse:
- John Roos prys vir die mees belowendste pianis: R1000 aan David Juntian Yang.
- Hennie Joubert prys vir die mees belowendste speler wat nie ān stryker of blaser is nie: R1000 aan Shiqi Hu
- Jack de Wet prys vir die mees belowendste stryker: R1000 aan Isabelle Mouton
- Leon Hartshorne prys vir die mees belowendste blaser: R1000 aan Jayden Ruiters
Junior Blaasafdeling:
- Kian Goliath kry 1ste plek met prysgeld van R2500
- Quinn Goliath stap weg met die 2de plek en R1000 in prysgeld
Senior Blaasafdeling:
- Daar was ān gelykop uitslag in hierdie kategorie, derhalwe is die prysgeld tussen die twee deelnemers verdeel. Hierdie deelnemers is Kyrah Adams en James Cilliers en elkeen het met R4500 weggestap.
- In die 3de plek wen Logan Adams R2000 in prysgeld
Die beoordelaars van bogenoemde kategoriƫe was Me. Pamela Kierman en Me. Bridget Rennie-Salonen.
Op 30 Augustus bekoor die pianiste die gehoor en die beoordelaars met hulle optredes in die Hugo Lambrechts Musieksentrum en die wenners is:
Pianiste:
Juniorafdeling:
- Die wenner is Alexander Mc Ivor wat wegstap met R2500 se prysgeld
- In die 2de plek stap Zimeng Li weg met R1000
- In die 3de plek met R500 se prysgeld is Lexi van der Merwe
Seniorafdeling:
- In die 1ste plek is Mike Zining Wang wat met prysgeld van R5000 wegstap
- In die 2de plek is Chanda Bupe Lupambo met R2000 se prysgeld
- In die 3de plek wen Madison le Roux R1000 se prysgeld
Ope-afdeling:
- Isaac van der Merwe wen R30 000 vir sy 1ste plek in die Ope-afdeling
- Gelyk in 2de plek met prysgeld van R7500 elk is Bayanda Mthetho en Mikhaila Porter
- Beste opvoering van ān Suid-Afrikaanse stuk: R3000 aan Isaac van der Merwe as wenner
- Beste opvoering van ān Barok stuk ā R3000 aan Isaac van der Merwe as wenner
- Beste opvoering van ān Klassieke stuk ā R3000 aan Isaac van der Merwe as wenner
Beoordelaars
Die beoordelaars was Prof. Hubert van der Spuy, Prof. Tinus Botha, Me. Zorada Temmingh, Me. Elna van der Merwe, Me. Merryl Preston en Mnr Albert Combrinck.
HoĆ«rskool Bellville is baie dankbaar vir ān splinternuwe borg wat op die aand navore gekom het en wat graag sy naam aan hierdie unieke kompetisie wil verbind. As gevolg van die gelykop uitslag in die Senior blaasafdeling het Windworx Simfoniese Blaasensemble ingestem om die helfte van die totale bedrag te skenk. Sy mildelike bydrae het die organiseerders in staat gestel om die prysgeld te verhoog sodat beide leerders dieselfde prysgeld van R4500 elk kon ontvang. Weereens dankie aan Windworx Simfoniese Blaasensemble wat in 2024 een van ons borge sal wees.
2024 die 33ste kompetisie
Hoƫrskool Belleville sien uit om hierdie uitmuntende en gesogte kompetisie in 2024 as die 33ste Johann Vos Musiekkompetisie aan te bied en hulle glo die kompetisie gaan slegs van krag tot krag groei en soveel meer jong musiekante die geleentheid bied om te kan meeding.
“Ons is dankbaar en trots om te kan spog met ān totale pryspakket van : R87 500-00”.
Vir verdere inligting, kontak gerus vir Me Marlese den Haan bymdenhaan@hsbellville.co.za
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.hsbellville.co.za/
Foto krediet: Charl Bence Fotografie