Leerderraad 2024. Die matrieks van 2023 begin reeds op Maandag, 28 Augustus met hulle rekordeksamen. Daarom is Hoërskool Fichardtpark se Leerderraad 2024 reeds aangekondig. “Fichies wens julle sterkte toe met jul belangrike taak wat voorlê.”
Fichies se nuwe leerderraad:
- N. van der Walt
- A. Hunter
- G. Valentine
- A. Koen
- A. Fourie
- A. Standers
- L. Badenhorst
- I. Jacobs
- J. De Klerk
- L. Ronne
- M. Vorster
- M. Scott
- F. Lerm
- I. Coetzee
- K. Marais
- E. Burger
- Z. Van Zyl
- A. Janeke
- W. Bekker
- Z. Vorster
- R. Visagie
- M. Cruywagen
- J. Pelser
- T. Fick
- A. Engelbrecht
- N. Swanepoel
- MJ. Herbst
- J. De Witt
- MJ. Hattingh
- W. Jonker
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








