)

SA Jagters Vereniging – Hoërskool Bultfontein skitter by kompetisie

SA Jagters Vereniging. Vier skuts van Hoërskool Bultfontein het aan die SA Jagters Vereniging se streekskompetisie deelgeneem. Hierdie vier skuts het skitterende prestasies behaal.

  • JP Maree: 1ste plek vir o/9 veerluggeweer, 1ste plek vir drukluggeweer o/13 en ‘n 1ste plek vir randslag geweer o/13
  • Anje Maree: 2de plek vir o/9 veerluggeweer, 2de plek vir drukluggeweer o/13 en ‘n 3de plek vir randslag geweer o/13
  • Nicolette Smit: 2de plek vir veerluggeweer o/16, 3de plek vir drukluggeweer o/16 en 6de plek vir randslaggeweer o/16
  • Christiaan Smit: 1ste plek vir veerluggeweer o/18, 1ste plek vir drukluggeweer o/18 en 1ste plek vir randslaggeweer o/18

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://bulties.co.za

Fotos verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal