)

Interskole Tennis – BVHS vs Hoërskool Sentraal

Interskole Tennis. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vandag, 28 Julie, vriendskaplike tenniswedstryde gespeel teen Hoërskool Sentraal van Bloemfontein. Die wedstryde het plaasgevind voor Saterdag, 29 Julie, se wintersport-kragmeting op Bethlehem Voortrekker Hoërskool se bane.

Enkels en gemengde dubbels is gedurende die dag gespeel. BVHS het oortuigend gewen met 28 punte teenoor 13.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal