Interprovinsiale Landsdienskamp. Hoƫrskool Fichardtpark is baie trots op Schalk Botes. Schalk is gekies as die Vrystaat se verteenwoordiger by die Interprovinsiale Landsdienskamp. Die kamp vind plaas vanaf 09 tot 13 Desember 2023.
Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








