)

Hoërskool Cradock – Multisport fasiliteit in gebruik geneem

Hoërskool Cradock. Hoërskool Cradock se dag het uiteindelik aangebreek. Daar was baie ure ingesit in hierdie projek en Hoërskool Cradock kan nou spog met n multisport fasiliteit. The school is very proud on receiving the keys from Trompie on 20 April 2023.

Hierdie projek, wat aan die einde van 2022 begin is, het almal op die dorp opgewonde. Hierdie is ‘n spasie waar die leerders vyf-aan-‘n-kant hokkie, netbal en futsal kan speel. the school is excited to see what a facility like this can mean to the community of Cradock.

‘n Groot dank moet gaan aan meneer Cronje wat hierdie projek van die begin af gedryf het en dit tot op die einde deurgesien het.

Watch the space for many exciting events that will take place on this wonderful turf!

More school news: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.cradockhs.co.za/

Photos supplied

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal