)

Red Oak Rugbytoernooi – Aangebied deur Hoërskool Fichardtpark

Red Oak Rugbytoernooi. Vyftien rugbyspelers van verskeie skole is tydens die Red Oak Rugbytoernooi as Speler van die Wedstryd in hul onderskeie wedstryde aangewys is. Hierdie spelers is ook verkies tot verskeie spanne wat oorsese toere gaan onderneem. Die toere sluit Argentinië en Ierland in.

Red Oak Rugby Tournament

Fifteen rugby players from various schools were named Player of the Match in their respective matches. This was during the Red Oak Rugby Tournament. These players were also elected to various teams that will undertake overseas tours. The tours include Argentina and Ireland.

Argentinië
  • Brooklynne Buys (HTS Louis Botha) is aangewys as 0/15 Speler van die Wedstryd en is ook ingesluit in die 0/15 Argentinië toergroep.
  • Juan van Vuuren (Hoërskool Pietersburg) is aangewys as 0/16 Speler van die Wedstryd en is ook ingesluit in die 0/16 Argentinië toergroep.
  • Munro Heiberg (Goudveld Hoërskool) is aangewys as 0/15 Speler van die Wedstryd en is ook ingesluit in die 0/15 Argentinië toergroep.
  • Noah Bangeni van Brebner High School is aangewys as Speler van die Wedstryd.
  • Ziahn Lombaard (Hoërskool Pietersburg) is aangewys as 0/15 Speler van die Wedstryd en is ook ingesluit in die 0/15 Argentinië toergroep.
  • WH Liebenberg (Hoërskool Lichtenburg) is aangewys as 0/15 Speler van die Wedstryd en is ook ingesluit in die 0/15 Argentinië toergroep.
  • Joshen Maarman (Hoërskool Noord-Kaap) is aangewys as 0/16 Speler van die Wedstryd en is ook ingesluit in die 0/16 Argentinië toergroep.
  • Neven Olivier is aangewys as 0/14 Speler van die Wedstryd en is ook ingesluit in die 0/14 Argentinië toergroep.
  • Regardt Els (Hoërskool Pietersburg) is aangewys as 0/14 Speler van die Wedstryd en is ingesluit in die 0/14 Argentinië toergroep.
  • Lebohang Mack (HTS Louis Botha) is aangewys as die 0/16 Speler van die Wedstryd en is verkies tot die 0/16 Argentinië toergroep.
Ierland
  • Sipho Dzingwa (HTS Louis Botha) is aangewys as 0/18 Speler van die Wedstryd en ingesluit in die 0/18 Ierland toergroep.
  • Dian van Tonder (Hoërskool Pietersburg) en Devanté Claassen (Fichie Leeus) is aangewys as Speler van die wedstryd 0/18. Beide hierdie spelers is ook ingesluit in die 0/18 Ierland toergroep.
  • Liyabona Mbeke (KHS) is aangewys as 0/18 Speler van die Wedstryd en is ook in die 0/18 Ierland toergroep ingesluit.
  • Ulrich Campher is ook aangewys as Speler van die Wedstryd 0/18 en is ingesluit in die 0/18 Ierland toergroep.
Links: Ziahn Lombaard. Regs: WH Liebenberg
Links: Munro Heiberg. Regs: Noah Bangeni
Links: WH Liebenberg. Regs: Sipho Dzingwa
Links: Neven Olivier. Regs: Ulrich Campher
Links: Regardt Els. Regs: Liyabona Mbeke
Links: Devanté Claassen en Dian van Tonder. Regs: Lebohang Mack

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal