Hanru Niemand. Die bekende sanger/digter/kliniese sielkundige dr Hanru Niemand het Hoërskool Curro Durbanville se Afrikaans Huistaal graad 11-leerders besoek. Hy het hulle met sy skryf- en sangtalent vermaak.
Poësie uit sy splinternuwe digbundel “Gedaantespel” is ook voorgelees. Dit is vergesel van liedjies wat dié moderne sprokiesbundel verder inkleur. Die graad 11’s het ook in ‘n Oopmond-geleentheid twee gedigte geskryf. Dit is daarna deur Hanru getoonset is en uitgevoer is.
Hanru Niemand. Well-known singer/poet/clinical psychologist Dr Niemand entertained Curro Durbanville High School’s Afrikaans Home Language Grade 11 learners with his writing and singing talent.
Poetry from his brand-new poetry collection “Gedaantespel” was also read aloud. It was also accompanied by songs that further colour this modern fairytale collection. The Grade 11s also wrote two poems in an “Oopmond” event. It was also subsequently set to music by Hanru and performed.






More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied
Become a Sponsor








