)

Toneel – Paul Roos Gimnasium timmer aan Toneelvaardighede

Toneel. PRG oud-leerder, akteur en radio-omproeper, Johan Falck het op 16 Februarie ’n improvisasie-sessie vir Paul Roos Gimnasium se leerders aangebied. Dit is aangebied vir leerders wat belangstel in leierskap, die praat- of toneelkunste. Dit was ‘n ongelooflike geleentheid vir die leerders om van sy ervaring te leer. Die sessie het ook baie opkomende akteurs en redenaars geïnspireer.

Estelle Terblanche is ‘n akteur, skrywer, regisseur en vervaardiger in die toneel- en filmbedryf. Haar stem word ook dikwels vir oorklankwerk  gebruik en sy is betrokke by die redigering van tekste vir oorklankwerk en rolverdeling. Met ondervinding in teater, toneelspel, werk voor én agter die kamera, sowel as talle ure op stel, het Estelle omvattende insig in die filmmaakproses (wat redigering, basiese kleurkorreksie en klankredigering insluit). Sy werk tans aan twee filmtekste, twee toneelstukke, ’n televisiereeks en ’n web-reeks. Sy bied 23 Februarie ‘n bewegingsessie vir PRG se toneelgroep aan.

Hierdie werkswinkels vorm deel van Paul Roos Gimnasium se strategie om leerders bloot te stel aan nuwe leerervaringe deur interaksies met industriekenners.

Acting

PRG former learner, actor and radio performer Johan Falck presented an improvisational session to Paul Roos Gymnasium’s learners on 16 February. It was offered to learners interested in leadership, the speaking or acting arts. It was also an incredible opportunity for the learners to learn about his experience. The session also inspired many up-and-coming actors and orators.

Estelle Terblanche is an actor, writer, director and also aproducer in the acting and film industry. Her voice is also often used for dubbing work and she is involved in editing texts for dubbing and casting. With experience in theatre, acting, working in front of and behind the camera, as well as numerous hours on set, Estelle has comprehensive insight into the filmmaking process (which includes editing, basic colour correction and sound editing). She is currently working on two film scripts, two plays, a television series and also a web series. She is also hosting a movement session for PRG’s acting troupe February. 23.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  

https://paulroos.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal