)

Mnr & Mej Gimmie – Potchefstroom Gimnasium

Mnr & Mej Gimmie. Mnr & Mej Gimmie was weereens ’n aand om te onthou. Die deelnemers het almal pragtig gelyk! Brendan Peyper was die gaskunstenaar en het die verhoog behoorlik aan die brand gesing! Renél van Wyk en Jan-Adriaan van Wyk is as seniors 2023 gekroon. Geluk ook aan Jamila de Vry en Etienne Dannhauser/Godwill Christian wat met die junior titel weggestap het.

Uitslae is soos volg:

Seniors:

  • 1ste plek: Renél van Wyk en Jan-Adriaan van Wyk
  • 2de plek: Carmia Oberholzer en Tiaan Rossouw
  • 3de plek: Anika du Plooy en Daneil Potgieter

Juniors:

  • 1ste plek: Jamila de Vry en Etienne Dannhauser/Godwill Christian
  • 2de plek: Jessica Grobbelaar en Shaun Baase
  • 3de plek: Noelani Janse van Vuuren en Jamie Fourie

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://gimmies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal