Swem. Kiana Engelbrecht, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek aan die gala in Bloemfontein deelgeneem.
Haar uitslae is as volg:
- 200m vryslag behaal sy ‘n silwer medalje
- 200m IM behaal sy ‘n 4de plek
- 50m rugslag behaal sy ‘n silwer medalje
- 50m vryslag behaal sy ‘n silwer medalje
- 100m vryslag behaal sy ‘n brons medalje.
Kiana het gekwalifiseer vir vlak 2.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








