Padfiets – Ian Swart van Ligbron Akademie vir Tegnologie, in Ermelo, het uitgeblink in ‘n padfiets kampioenskap.
Die Mpumalanga padfiets kampioenskappe het plaasgevind op Saterdag 21 Januarie te Badplaas.
Ian behaal ‘n vierde plek en is gekies vir die Suid-Afrikaanse Senior Skolespan.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien