Matrieks 2022. Die matrieks 2022 van Hoërskool Aliwal-Noord is op 20 Januarie beloon met hul uitstekende uitslae. ANHS spog met ‘n 100% slaagsyfer nadat al 84 leerders hul matriek-eindeksamen van 2022 geslaag het.
ANHS se matriekgroep van 2022 spog met 45 vakonderskeidings, 51 leerders wat universiteitstoelating behaal het, en onderskeidelik 23 en 10 leerders wat vir diploma en hoër sertifikate gekwalifiseer het.
Die top 10 is:
1. Wium Smit met 7 A’s en ‘n gemiddeld van 87,2%
2. Benathi Beje en Janco Labuscagnie met elk 3 A’s en ‘n gemiddeld van 79,3%
4. Milani Mdwaba with 4 As and an average of 79%
5. Sibongile Mhlontlo with 3 As and an average of 77%
6. Robert Orrock met 2 A’s en ‘n gemiddeld van 76,8%
7. Jaydin Johnson met 2 A’s en ‘n gemiddeld van 75,3%
8. Buhle Moyakhe with 2 As and an average of 74,3%
9. Akhona Makhomfana with 1 A and an average of 72,3%
10. Siphelele Dumbisa with 3 As and an average of 71,7%
“The great thing about learning is that you never have to stop! There’s no limit as to the amount of knowledge you can obtain. So, rip a page from Gandhi’s book and keep on learning while you’re living.”
ANHS, as a whole, is extremely proud of these learners and the teachers who lead them to their excellent achievements.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photo’s supplied
Become a Sponsor








