Hoërskool Witteberg. Met die begin van die 2023 skooljaar, het Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se nuwe Graad 8’s en die nuwe personeel die voorreg gehad om die klok te lui. Dit is as simbool vir die begin van hul lewe by hierdie unieke skool.
Die Graad 8 groep van Hoërskool Witteberg sal in 2027 weer die voorreg hê om die klok te lui wanneer hulle die blou-bloed-massa groet in hul matriekjaar.
Hartlik welkom op die Hoërskool Witteberg Kampus! Op hierdie kampus skyn die son op almal. Elkeen sal tree vir tree bly fokus op die taak voor oë. En wanneer die bestemming bereik word, sal ons opkyk in dankbaarheid en in stilte weet: ‘dit is net die begin.’
Witteberg High School. With the start of the 2023 school year, Witteberg High School, Bethlehem, new Grade 8s and the new staff had the privilege of ringing the bell. It is as a symbol for the beginning of their life at this unique school.
The Grade 8 group will again have the privilege of ringing the bell in 2027. This is when they greet the blue-blood mass in their matric year.
A warm welcome also to the Witteberg Campus! On this campus, the sun is shining on everyone. We will continue to focus on the task at hand step by step. And when the destination is reached, we will look up in gratitude and know in silence: “this is only the beginning.”


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








