2023 Graad 1’s. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein verwelkom Jason Cowie by 2023 se Graad 1’s. Jason het sy skoolloopbaan op Woensdag, 11 Januarie, by Fichies begin.
Jason, mag jy jou skoolloopbaan tot aan die einde baie geniet!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








