)

Vrystaat swemkampioenskappe – Hoër Meisieskool Oranje presteer

Vrystaat swemkampioenskappe. Drie swemmers van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het baie goed presteer tydens die swemkampioenskappe.

Miché Johns, Kayla Vorster en Michaela van Rooyen se sterre het helder op die Vrystaat swemkampioenskappe geskyn. Hierdie drie meisies was die beste meisieswemmer in onderskeidelik die ouderdomsgroepe 17 en ouer, 16 en 15 jaar.

Miché was ook die Senior Victrix Ludorum. Sy het ook elf keer op die podium gestaan met vier individuele eerste plekke, 4 tweede plekke en 3 derde plekke.

Kayla het twee goue medaljes, 4 silwer en 3 brons medaljes verower. Michaela van Rooyen het 2 silwer en 2 brons medaljes in die individuele items verower.

Free State Swimming Championships.  Three swimmers of Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein performed very well at the swimming championships.

The stars of Miché Johns, Kayla Vorster and Michaela van Rooyen shone brightly at the Free State Swimming Championships. These three girls were the best girl swimmer in the age groups 17 and older, 16 and 15 years respectively.

Miché was also the Senior Victrix Ludorum. She also stood on the podium eleven times with four individual first places, 4 second places and 3 third places.

Kayla won two gold medals, 4 silver and 3 bronze medals. Michaela van Rooyen won 2 silver and 2 bronze medals in the individual events.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal