)

Kultuurkomitee 2023 – Hoërskool DF Malan stel Komitee bekend

Kultuurkomitee 2023. Die kultuurkomitee 2023 van Hoërskool DF Malan, Meyerton, bestaan uit dinamiese, hardwerkende en geesdriftige leiers.

Die Kultuurkomitee 2023 van DF Malan gaan aan DF se kultuur help bou. Dit beoog om deur middel van Kultuur die opvoedkundige kwaliteite soos liefde vir taal, die kunste en deursettingsvermoë by die leerders te kweek en op te skerp. Die klem lê veral op die kweek en bevordering van die behoud, geesdrif en liefde vir die kunste. Hoërskool DF Malan kan nie wag om te sien wat hierdie kreatiewe geeste in die skool gaan vermag nie!

Culture Committee 2023. The cultural committee 2023 of DF Malan High School, Meyerton, consists of dynamic, hardworking and enthusiastic leaders.

These leaders are going to help build DF’s culture. Through Culture it aims to cultivate and sharpen the educational qualities such as love of language, the arts and perseverance in the learners. The main emphasis is on cultivating and promoting the preservation, enthusiasm and love of the arts. DF Malan High School cannot wait to see what these creative minds will achieve in the school!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://dfmalan.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal