)

Braam van Straaten – Hoërskool Sentraal verwelkom Rugby Afrigter

Braam van Straaten. ‘n Voormalige Springbok rugbyspeler, Braam van Straaten, is as die Tralies se nuwe Hoofafrigter: rugby en speler-ontwikkeling aangestel.

Braam is in Pretoria gebore en het sy debuut vir die Blou Bulle in 1996 op die ouderdom van 24 gemaak. Hy het gedurende die tydperk 1999 – 2001 in 21 toetse vir die Springbokke gespeel. In hierdie tyd het Braam 221 punte vir die Springbokke aangeteken. Die posisies wat hy gespeel het, is vleuel en senter.

Braam het ook aangesluit by die legio voormalige Springbok rugbyspelers wat aan die Absa Cape Epic-bergfietswedren deelgeneem het. Hy het die uitdaging in 2009 aangepak en het die wedren suksesvol saam met sy vennoot, Corne Klem, voltooi.

Braam van Straaten. A former Springbok rugby player, Braam van Straaten, has been appointed as Sentraal High School’s new Head Coach: rugby and player development.

Braam was born in Pretoria and made his debut for the Blue Bulls in 1996 at the age of 24. He played in 21 Tests for the Springboks during the period 1999 – 2001. During this time, Braam scored 221 points for the Springboks. The positions he played are fly-half and center.

Braam also joined the legion of former Springbok rugby players who competed in the Absa Cape Epic mountain bike race. He took up the challenge in 2009 and successfully completed the race with his partner, Corne Klem.

More school news: https://schoolsthatrock.co.za

https://sentraal.co.za

Photo supplied

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal