Hoërskool SPS Brandfort. Hoërskool SPS Brandfort het hul Graad R leerders vereer met hul gradeplegtigheid. Die skool is baie trots op elke leerder.
Die skool verwelkom ook SPS se grondslagfase volgende jaar. SPS Brandfort sien uit om jul in die grootskool te ontvang.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf













