Augsburg Toutrek. Augsburg Landbougimnasium is baie trots op hul leerders (en onderwyser) wat die afgelope naweek as lede van die Clanwilliam Toutrek-klub aan die SA Nasionale Kampioenskappe te George, deelgeneem het.
Die klub se uitslae was as volg:
- Mans 700kg, 4de
- Mans 600kg, 4de
- Dames 500kg, 4de
Hierdie was ‘n eerste vir die leerders en die skool sien baie uit om hul vordering in die toekoms dop te hou!
Augsburg Tug of War. Augsburg Landbougimnasium is very proud of their learners (and teacher) who participated as members of the Clanwilliam Tug-of-War Club at the SA National Championships in George this past weekend.
The club’s results were as follows:
Men’s 700kg, 4th
Men’s 600kg, 4th
Ladies 500kg, 4th
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








