Augsburg Landbougimnasium. Die Senior Raad van Leerders vir 2023 is pas deur Augsburg Landbougimnasium van Clanwilliam bekend gemaak.
Die leerders is Frederick Truner, Ulrich Brits, André Vermeulen, Samuel Hanekom, Camelita van Wyk, Luchané Matthews, Jessica April, Logan Parring, Noha Baard en Emmerencia Kordom.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








