)

Landboubestuur – Hoërskool Reitz betrokke by skaapskeer

Landboubestuur. Hoërskool Reitz se graad 10-Landboubestuur leerders was by Mnr Danie Fourie betrokke by die skaapskeer van Hoërskool Reitz se Konsortium Merino’s!

Die skeerwerk is behartig deur Gary Francis van Zoetis en Maluti Skeerdienste. OVK se Jaco Saaiman het waardevolle inligting met die leerders gedeel. Dit was vir hierdie leerders ‘n leersame en baie sinvolle ervaring!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://reitzhs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal