)

Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Netbal SA’s. Daar is tien feite oor Hoër Meisieskool Oranje se O.18 Netbalspan en hul prestasies by die Netbal SA’s

  1. OMS het net 9 spelers in Boksburg beskikbaar gehad.
  2. Hulle was onoorwonne in al 9 wedstryde.
  3. Die eerste keer in Oranje se geskiedenis dat die o.18A’s die eindstryd haal.
  4. Eerste keer ooit dat ‘n OMS-span van enige ouderdom die trofee wen.
  5. Hulle spog met ‘n wengemiddeld van 94% (51 W, 1 G, 3 V) in 2022.
  6. Die enigste 3 nederlae (teen Helpmekaar, Menlopark en Sentraal) is opgevolg met ‘n sege in die herontmoeting.
  7. Oranje het vanjaar met 7 van die 9 ander skole in die top 10 op die huidige SA-ranglys afgereken.
  8. Drie van die 10 spanlede is in graad 11 en 2 in graad 10.
  9. Mienke Delport, Roline Louw, Karla Victor en me. Corné Marais (afrigter) het hul silwermedalje op die vorige SA’s in 2019 (as lede van die o.14A-span) nou opgevolg met goud.
  10. OMS is die houers van die Motheo-liga-trofee, die Vrystaatbeker, Sentraal se Standard Bank-trofee en die Nasionale kampioenskap-trofee.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal