)

Truida Kestell Tennistoernooi – Primêre Skool Oranje presteer

Truida Kestell Tennistoernooi. Primêre Meisiekool Oranje se O.13A en O.13B tennisspanne het aan die Truida Kestell Tennistoernooi in Bethlehem deelgeneem. Die dogters het baie mooi gespeel en dit vreeslik baie geniet.

Die volgende dogters het die A-span verteenwoordig: Mandie Claassens, Lika Claassens, Yana Olivier en Anneke Linde. Hulle het die volgende uitslae behaal:1,

  • 1. Oranje A wen Curro Hazeldean met 45 potte teenoor 28
  • 2. Oranje A wen Fairland met 48 potte teenoor 14
  • 3. Oranje A wen Newton met 48 potte teenoor 35
  • 4. Oranje A wen Curro Truida Kestell met 47 potte teenoor 32
  • 5. Oranje A wen Hopetown met 48 potte teenoor 29
  • 6. Oranje A wen Louw Geldenuys in die semi-finaal met 5 potte teenoor 1
  • 7. Oranje A wen De Hoop in die Finaal met 4 potte teenoor 2

Die volgende dogters het die B-span verteenwoordig: Cara Louw, Arnél Theron, Lienca Ferreira en Mieke du Toit.

Hulle het die volgende uitslae behaal:

  • 1. Oranje B verloor teen Rustenburg 38 potte teenoor 34.
  • 2. Oranje B wen Eunice met 43 potte teenoor 31.
  • 3. Oranje B verloor teen Louw Geldebhuys 48 potte teenoor 32.
  • 4. Oranje B wen Vrede met 48 potte teenoor 10.
  • 5. Oranje B verloor teen De Hoop 45 potte teenoor 19.
  • 6. Oranje B verloor teen Newton in die semi-finaal met 4 potte teenoor 2.
  • 7. Oranje B wen Rustenburg in die Finaal met 6 potte teenoor 0.Die A-span eindig 1ste in die toernooi. Die B-span eindig 7de.

Die A-span eindig 1ste in die toernooi en die B-span eindig 7de.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal