FSSC XCO.
Hoërskool Witteberg se fietsryers het die afgelope naweek aan die FSSC XCO rondte een van 2022 wedren deelgeneem. Die wedren het plaasgevind in die Pragtige Oos-Vrytstaat se natuurreservaat, Wolhuterskop.
`n Groot dank aan al ons fietsryers en die fietsry ouers vir hulle harde werk en insette!
Die uitslae soos volg:
Junior dogters:
- Mariné Du Plooy tweede
Youth girls:
- Cara Cilliers derde
Sub- Junior Women:
- Natasha Swart tweede
- Zanique Opperman derde
Sun-Junior boys:
- Franco van Heerden vierde
- Ruan Lombaard vyfde
Youth Boys:
- AW Burgers tiende
- Jenne Blok twaalfde
- Corne Du Plooy veertiende
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien