)

Tienertoneel – Hoërskool Witteberg deur na Nasionale finaal

Tienertoneel. Drie van Hoërskool Witteberg se toneelstukke, Duiwelsdans, Rooi en Verspeelde Tyd het verlede Donderdag, 28 Julie deelgeneem aan Op die planke se toneelfees. Een-en-twintig leerders van Witteberg is betrokke by die toneelstukke. Hulle is Jano Taljaard, Noxy Ngozo, Zinathi Matshotyana, Hanno van der Merwe, Ashton Diedericks, Hendré Blignaut, Luciano di Mezzi, Dirk Willemse, JG Rothman, Simoné Nel, Milan de Villiers, Jani de Bruin, Cara Cilliers, Ziané Lottering, Mignon Thomas, Simoné de Villiers, Illne Myburgh, Jomica Marx, Jo-Ri Odendaal, Henke Minnaar en Nerida de Beer.

Al drie stukke het deurgedring na die nasionale finaal wat op 15 Oktober sal plaasvind. Die drie stukke neem ook volgende week op 9 Augustus deel aan ATKV Tienertoneel Streekfees in Bloemfontein op.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal