)

Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders gekies vir Noord-Vrystaat tennisspan

Tennis – Primêre Skool Naudeville leerders is gekies vir Noord-Vrystaat tennis span. Die tennis spelers het op 30 Julie aan ‘n tennis toernooi deelgeneem.

Die A-spanne het in Bethlehem gespeel en die B-spanne in Bloemfontein. 

Spelers se tennis prestasies:

  • Hannes Hoogendyk is nr. 3 van 0/14A tennis.
  • Henré Rossouw is nr. 4 van 0/12A
  • Estie Cronje is nr. 4 van 0/12A tennis
  • Edrich Rossouw is nr. 1 van 0/10B
  • Nardus  Cronje is  nr. 5 van 0/10A

Baie geluk aan al die tennis spelers

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.naudies.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal