)

EHS Gholftoer – Hoërskool Ermelo Gholftoer na Wildekus

EHS Gholftoer. Gedurende die afgelope vakansie het Hoërskool Ermelo se gholfspelers ‘n gholftoer onderneem na die Wildekus. 

Die Errie-gholfers het Dinsdag, 28 Junie, na hul bestemming vertrek. Die EHS GHolftoer span se tuiste was die pragtige Graceland Beach Lodge in Ramsgate.  In die oggende het die spelers ‘n ronde gholf gespeel gevolg deur pret op die strand in die middag.  In die aande was daar ‘n geleentheid om die plaaslike vermaaklikhede, soos Ten-Pin Bowling, rolprent-teater en winkelsentrums te ondersteun.

Alhoewel daar baie tyd was vir ontspanning, was die hoofdoel egter die gholf en die spelers kon waardevolle ervaring opdoen op nuwe bane. Die bane wat die Erries aangedurf het, was die San Lameer Buiteklub, Port Shepstone Buiteklub en Southbroom Gholfbaan.  

Hoërskool Ermelo is dankbaar teenoor ons Hemelse Vader vir die talente wat Hy aan ons gegee het en dat die Erries die geleenthede het om dié talente te ontgin en te kan geniet.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal