)

Jeug en Landbou – Vier saam met Reitz Landbou Akademie

Jeug en Landbou. Vier jeug en landbou saam met Hoërskool Reitz. Is jy ‘n plaasjapie in murg-en-been? Is jy nie bang vir bokdrol spoeg, skape tel, bale dra, kleilat gooi en kettie skiet nie? Eet jy skaapkop, afval en osstert? Jy kan nie die Reitz Opedag misloop nie!

Hier gaan jy sien dat dit inderdaad hemel op die platteland is, dat landbou rêrig lekker is en dat jy terselfdertyd groot, groot pryse kan losslaan vir jouself en jou skool. Daar gaan spesiale aktiwiteite wees vir klein en groot.

Maak ‘n knoop in jou das, jou tas of….. onthou net 29 Julie, Reitz se Landbou Opedag – sorg dat jy daar is!

Verdere inligting oor die program, die kompetisies, die pryse, vermaak en eetgoed volg.

Vrydag, 29 Julie 2022 om 11:00. Reitz Gekombineerder Skool, Davelstraat, Reitz. Vir meer inligting, kontak Dricky by 084 400 0470.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

http://www.reitzlandbouakademie.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal