Netbal. Hoërskool Durbanville se netbal spanne het teen Hoërskool Belville se netbal spanne meegeding. Die oggend het ongelukkig uitgereën, maar die spanne sal gedurende die komende week inhaal op die uitstaande wedstryde.
Die netbal spanne wat wel hul wedstryde kon voltooi het die volgende uitslae behaal:
- O.14B Durbies wen 29 – 9
- O.14C Durbies wen 27 – 5
- O.14D Durbies wen 31 – 3
- O.14 E Durbies wen 25 – 2
- O.14 F Durbies wen 26 – 1
- O.15A Durbies wen 42 – 5
- O15C Durbies wen 30 – 8
- O.15D Durbies wen 29 – 6
- O.15E Durbies wen 17 – 4
- O.16A Durbies wen 30 – 11
- O.16B Durbies wen 20 – 6
- O16C Durbies wen 20 – 5
- O.17B Durbies wen 17 – 10
- O.17C Durbies wen 24 – 7
- O.18B Durbies verloor 7 – 9
- O.18C Durbies wen 18 – 8
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
http://www.durbanvillehs.co.za/
Foto verskaf