ATKV-Redenaars. Twee leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai het presteer in ATKV-Redenaars. Rossouw Gericke, Graad 8, en Mariné Botha, Graad 11 dring deur na die nasionale finale rondte ATKV-Redenaars. Die Nasionale finaal word aangebied op 16 en 17 Augustus by ATKV-Buffelspoort.
Rossouw Gericke en Mariné Botha het tydens die vorige twee rondtes die beoordelaars én gehoor op die punt van hul stoele gehad. Sonder twyfel gaan hierdie twee leerders weereens Punt se naam hoog hou.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto verskaf