)

Unisa Teorie Eksamens – Hoërskool Outeniqua leerders skitter

Unisa Teorie eksamens. Vier musiekleerders van Hoërskool Outeniqua in George, het skitterend presteer in die Unisa Teorie eksamens.

Madri Strydom, Kristin Swart, Megan de Wet, Nicklen Gelderbloem, het die Unisa Graad 5 teorie eksamens onlangs afgelê.

Die volgende uitslae is behaal:

  • Madri Strydom (92%)
  • Kristin Swart (95%)
  • Megan de Wet (88%)
  • Nicklen Gelderbloem (93%)

Hierdie is ‘n merkwaardige prestasie, aangesien Unisa Teorie Graad 5 ‘n vereiste vir verdere na-skoolse studies in musiek is.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal