Mpumalanga Eagles Hokkie. Jalinri Etsebeth, leerder van Morgenzon Landbou Akademie, is gekies as die doelwagter vir die 0/12 Mpumalanga Eagles hokkie span. Die span het deelgeneem aan die Mpumalanga streekstoernooi te Tzaneen.
Die Mpumalanga Eagles het 4 van hulle 7 wedstryde gewen en Jalinri het baie goed gespeel en gekeer.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf