)

Leeus Welpiespan – Helpmekaar Kollege leerders in span

Leeus Welpiespan. Vier rugbyspelers van Helpmekaar Kollege in Johannesburg, Jandré Labuschagne, Junayden Seffier, Ruan Nel en Jeandré Kitching het by die Rhino-week vir die Leeus Welpiespan uitgedraf.

Op 6 Julie is Jeandré Kitching as die speler van die wedstryd aangewys. Op Saterdag, 9 Julie, is Ruan Nel in die hoofwedstryd teen die Luiperds as speler van die wedstryd aangewys. Aan die einde van die Rhino-Week is Jeandré Kitching as die speler van die Rhino-toernooi aangewys. Hy is ook in die SA Rhino-toerspan ingesluit wat gedurende Desember na die Verenigde Koninkryk toer.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.helpmekaar.co.za/wp/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal