T20 Krieket. Hoërskool Eldoraine van Centurion is trots op hul krieketdirekteur, Abré Vollgraaff, en sy #Cricket101Legends span. Die span het die O/19 #TalentIdentificationTournament se T20 krieket finale teen Barbados gewen.
Die skool is baie trots op die volgende Eldo’s wat ook deel was van die wenspan: Luka Wood (Kaptein), Cameron Welsh, Le Roux Botes, Kyle de Bruin, Mana Potgieter, Ruvé Louw, Ian Calitz, Divan Haasbroek, Ruhan Oliphant, Eduan Eksteen, Daniël Steyn en Christoff van Rooyen.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto veskaf