SWD Grant Khomospan. Twee van Hoër Landbouskool se Bulle is as die kapteine van die SWD Grant Khomo-span aangewys. Siegfried Stander is die kaptein en Kurt Coetzee is die onderkaptein van die span. Sterkte aan die Oakdalers met die toernooi.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf