)

Netbal – EHS neem deel aan Mpumalanga-kampioenskappe

Netbal – Hoërskool Ermelo se netbalspanne het deelgeneem aan die Mpumalanga kampioenskappe.

Op Vrydag, 10 Junie en Saterdag, 11 Junie het Hoërskool Ermelo se 0/14A-, 0/16A- en Eerstespan aan die finaal vir Mpumalanga Grootskole se netalkampioenskappe deelgeneem.

Uitslae van 0/14A-span

Die o.14A-netbal span eindig algeheel vierde en hulle uitslae lyk as volg: Hulle verloor teen Ligbron Akademie vir Tegnologie met 10-12. Wen teen Hoërskool Standerton met 13-9. Teen Hoërskool Bergvlam wen hulle 13-8. Hulle verloor teen Hoërskool Nelspruit met 5-15, asook teen Hoërskool Secunda 9-11.

Netbal - EHS neem deel aan Mpumalanga-kampioenskappe
Spesihle Msiza
Uitslae van 0/16A -span

EHS se o.16A-netbal span eindig vyfde en word aangewys as plaatwenners. Dié span se uitslae is as volg: Verloor teen Hoërskool Middelburg met 6-12. Wen teen Hoërskool Hoogenhout met 19-7. Teen Hoërskool Bergvlam wen hulle 19-5 en teen Curro Nelspruit 16-3, asook teen Hoërskool Lydenburg 14-13.

Netbal - EHS neem deel aan Mpumalanga-kampioenskappe
Spesihle Msiza en Caitlin Williams op die verdediging
Uitslae van Hoërskool Ermelo se eerste netbal span

Die eerste netbal span van Hoërskool Ermelo eindig sewende in Mpumalanga met die volgende tellings: Hulle verloor teen Hoër Tegniese Skool Middelburg met 12-46. Speel gelykop teen Hoërskool Standerton met 26 elk. Wen teen Hoërskool Bergvlam met 24-21. Verloor teen Hoërskool Lydenburg met 24-26. Teen Hoërskool Generaal Hertzog wen hulle met 26-18.

Die o.15A-span neem op 30 Julie deel aan húl Mpumalanga-kampioenskap, bekend as die Kay Motsepe-kampioenskap, in Nelspruit.

Baie geluk met ‘n pragtige netbal-seisoen aan hierdie dogters en dankie vir elke afrigter en netbalspeler se harde werk.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal