Boland Hokkie. Vyf hokkiespelers van Hoërskool Strand, Lecé van Wyk, Ethan Leonard, Marais Westraat, Ayandiswa Nyenzane en Malik Lewis is gekies om Boland by die Nasionale toernooie te verteenwoordig.
- Lecé van Wyk dogters o. 18B IPT (26 Junie-1 Julie in Stellenbosch)
- Ethan Leonard seuns o.16A IPT (8-13 Julie in Stellenbosch)
- Marais Westraat seuns o.16- streekspan (9-12 Julie in Wynberg)
- Ayandiswa Nyenzane dogters o.14- streekspan (3-7 Julie in Bloemfontein)
- Malik Lewis seuns o.14-streekspan (3-7 Julie in Bloemfontein)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








