Skopboks. Alex Hon, leerder van Hoërskool Strand, het gedurende Mei aan die Suid-Afrikaanse Junior Skopbokskampioenskap in Mosselbaai deelgeneem. Alex het pragtig presteer en die titel as Suid- Afrikaanse Kampioen vir onder 84kg-deelnemers ingepalm.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf