Gauteng Netbal Kampioenskappe. Drie van Hoërskool Linden se netbalspanne sal hul skool by die Gauteng Kampioenskappe verteenwoordig. Die 0/14A, 0/16A en Eerste netbalspanne het almal deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe wat die komende naweek by EG Jansen plaasvind.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








