)

You are sponsoring

Gauteng Netbal Kampioenskappe - Hoërskool Linden spanne dring deur

Gauteng Netbal Kampioenskappe. Drie van Hoërskool Linden se netbalspanne sal hul skool by die Gauteng Kampioenskappe verteenwoordig. Die 0/14A, 0/16A en Eerste netbalspanne het almal deurgedring na die Gauteng Kampioenskappe…