)

SANESA Qualifier – EHS Ruiters presteer op Badplaas

SANESA Qualifier. Drie Errie-ruiters, Elizca Lotz, Helené Lotz en Joané van Zyl het op 21 en 22 Mei aan die SANESA QUALIFIER 3 te Badplaas deelgeneem.

Elizca Lotz, met haar perd, Bontstaan Hidalgo, het die volgende plekke behaal:

  • ‘n Tweedeplek in die Elementary Dressage toets 3 en ‘n eersteplek in die Elementary Dressage toets 4.

Helené Lotz, met haar perd, Davenport Peptalk, behaal ‘n eersteplek in die Elementary Dressage toets 3. Sy behaal ook ‘n tweede plek in die Elementary Dressage toets 4.

Joané van Zyl behaal die volgende plekke met haar perd, Disselboom Faruq:

  • ‘n Eersteplek in die Preliminary Dressage toets 3, ‘n vyfde plek in die Preliminary Dressage toets 4 en twee eersteplekke in die Beginner Prix Caprilli klasse.
Helené Lots

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal