)

Redenaars – Hoërskool Witteberg leerders skitter

Redenaars – Leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het deelgeneem aan die ATKV Vrystaat Semifinaal redenaars. Twintig redenaars eindig onder die toptien sprekers. Ses redenaars het deurgedring na die landsfinaal wat op 16 en 17 Augustus te ATKV Buffelspoort aangebied word.

Die Ses ATKV redenaars wat aan die landsfinaal gaan deelneem is:

  • Ilne Myburgh
  • Jané de Villiers
  • TJ Heyns
  • Milan de Villiers
  • Lineo Kokonyane
  • Amanda Casal
Redenaars - Hoërskool Witteberg leerders skitter
Ilne Myburg (links) en Jané de Villiers (regs)
Redenaars - Hoërskool Witteberg leerders skitter
TJ Heyns (links) en Milan de Villiers (regs).
Redenaars - Hoërskool Witteberg leerders skitter
Lineo Kokonyane (links) en Amanda Casal (regs).
Uitslae in Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal Redenaars is:
  • Illne Myburg – eerste
  • Juané Loubser – vierde
  • Mignon Thomas – vyfde
  • Heleen van Pletzen – sesde
Graad 8 en 9 Afrikaanse Huistaal Onvoorbereid uitslae is:
  • Jané de Villiers – eerste
  • Zané Wessels – vierde
  • Henke Minnaar – vyfde
Uitslae Graad 8 en 9 Afrikaans Addisionele Taal voorbereid:
  • Hardus Henning – vierde
  • Tumi Masikili – vyfde
Graad 8 en 9 Addisionele Huistaal voorbereid is:
  • Thato Mofokeng – eerste
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal Voorbereid
  • TJ Heyns – eerste
  • Milan de Villiers tweede
Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal Onvoorbereid
  • Anke Bruwer – derde
  • Roelof Stander – sesde
  • Gustav Hauptfleisch – negende
Graad 10 tot 12 Afrikaans Addisionele Taal Voorbereid
  • Laura Sheperd – derde
Graad 10 tot 12 Afrikaans Redenaars Addisionele Taal Onvoorbereid
  • Lineo Kokonyane – plek
  • Amanda Casal -tweede
  • Karabo Nketle -derde
  • Noxy Ngoza – vierde

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal