)

ASA SA’s – Hoërskool Jim Fouché atlete presteer

ASA SA’s. Elf atlete van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het deelgeneem aan die Hoërskole SAS SA’s in Germiston. Hierdie atlete behaal twee 2de plekke, een 3de plek, drie 4de plekke, een 5de plek, een 6de plek , twee 7de plekke, een 8ste plek, twee 11de plekke en een 16de plek by die ASA SA’s.

Tydens die ASA SA’s in Potchefstroom, het nege atlete van Jim Fouché deelgeneem.

Hierdie atlete het as volg presteer:

  • Johaney du Toit behaal ‘n 1ste plek en verwerf dus ‘n goue medalje vir hamergooi (dogters o/16).
  • Liané Gerber behaal ‘n 2de plek en verwerf ‘n silwer medalje vir hamergooi (dogters o/18).
  • Sydney Oosthuizen kry ‘n 3de plek en verwerf ‘n brons medalje in die 200m (dogters o/20).
  • Sydney Oosthuizen kom ook 7de in die 100m (dogters o/20).
  • Danell Oelofse kom 5de in die 3000m (dogters o/16).
  • Anzelle Lombard behaal ‘n 5de plek vir hamergooi (dogters o/18)
  • Carissa Erasmus kom 8ste in die 3000m hindernis (dogters o/20)
  • Amoné Verwey behaal ‘n 12de plek in dogters (o/16) verspring.
  • Zané Verwey behaal ‘n 12de plek in dogters (o/20) verspring.
Vlnr: Danell Oelofse, Anzelle Lombard en Carissa Erasmus
Vlnr: Amoné Verwey en Zané Verwey 

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jf.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal