)

JKS Nasionale Kampioenskappe – BVHS leerders presteer

JKS Nasionale Kampioenskappe. Bethlehem Karate Klub het die naweek van 21 Mei aan die jaarlikse JKS Nasionale Karate Kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Dit is altyd ‘n baie strawwe kompetisie waar al die JKS Karate Klubs van regoor die land teen mekaar meeding.

Bethlehem Karate se karatekas het uitstekend gevaar en as Top 1 dojo in die land geëindig met ‘n totaal van 54 medaljes. Die volgende leerders het deelgeneem en soos volg presteer:

  • Gerhard van der Merwe: Goud – Kata en Goud – Kumite in Ontwikkelings afdelings
  • Nathan Helm: Goud – Kata, Silver – Kumite in Elite Afdelings en Goud – Koten Kata, Goud – Span Kata
  • Katleho Moloi: Silver – Kata en Goud – Kumite in Elite Afdelings en Goud – Span Kata

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal