Netbal – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem leerder blink uit in netbal. Cara Rautenbach is gekies vir die o/12 Vrystaatnetbalspan.
Sy gaan aan die Suid-Afrikaanse netbalkompetisie deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
#tksnetball
Foto voorsien