)

You are sponsoring

Netbal - Truida Kestell leerder gekies vir o/12 Vrystaatnetbalspan

Netbal – Primêre Skool Truida Kestell, in Bethlehem leerder blink uit in netbal. Cara Rautenbach is gekies vir die o/12 Vrystaatnetbalspan. Sy gaan aan die Suid-Afrikaanse netbalkompetisie deelneem. Meer skolenuus:…