)

Voortrekker fietsry – BHVS fietsryers deelgeneem Rof&Stof resies

Voortrekker fietsry. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het verlede naweek deelgeneem aan die Rof en Stof resies in Fauresmith.

Die volgende uitslae is deur Voortrekker fietsry behaal:

  • Hendre Bester behaal algeheel 5de plek in sy ouderdomsgroep
  • Christiaan de Wet behaal algeheel 6de plek in dieselfde ouderdomsgroep
  • Enrico Kennedy kon ongelukkig nie klaarmaak nie aas gevolg van ‘n gekraakte wielrand wat hom gehinder het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal