Redenaars – Primêre Skool Truida Kestell van Bethlem se leerders het hulle baie goed gekwyt in die regstreekse Provinsiale redenaars rondte Op die tong af.
Truidjies is baie trots op die uitstekende redenaars van die leerlinge. Truidjies is bevoorreg om ouers en onderwysers te hê wat ernstig is oor die ontwikkeling en blootstelling van die redenaars.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf